Mona & Paul het 'n perfekte Stellenbosch'e somersdag gekry toe hulle verlede Saterdag getrou het. Die seremonie was in die Moedergemeente en ons het die fotos by Lanzerac geneem. En hoe pragtig was die berge nie?
So, dankie aan Jan wat my saamgenooi het (1 van die vele fotograwe op die dag) en natuurlik Mona&Paul dat ek fotos van julle kon neem. Dis altyd lekker om 'n pragtige couple af te neem!
Pragtig pragtig pragtig!!!!!!!!
ReplyDeleteBeautiful.
ReplyDelete