Monday, November 16, 2009

Wedgwood Familie

Op 'n effense koel Saterdag oggend het ek vir Anel, Callie en hulle 2 oulike seuntjies, Carl-Henry en Alexander op Riebeek Kasteel afgeneem.
Hulle was altwee 'naturals' en het dit sommer maklik gemaak om honderde pragtige fotos te neem.
Hier is net 'n paar om te wys:




Ouboet Carl-Henry en Alexander lyk tog te lief vir mekaar



Alexander, met die pragtigste ogies


Carl-Henry was maar 'n skaam model aan die begin, maar gelukkig het hy later begin saamspeel!




Alexander die kruiper:



2 comments: