Thursday, October 8, 2009

Porcelainmountain - Swartland

koringlande oppad na Porcelainmountain


die toekoms is inderdaad groen:



shiraz aan die bot













Friday, October 2, 2009

Anel & Charl - Roodezand (Tulbagh) 26 September













...en hier kom die bruid





sy het 'ja' gese!











Roodezand is 'n pragtige venue, net jammer die reen het ons gekeer om buite fotos te neem








pragtige blomme, ek hou veral van die kombinasie van orgidie en kaktus







die pragtige bruid, Anel













dankie vir Karin van Roodezand, dat ons hul huis se stoep kon gebruik vir die neem van die fotos. dit het omtrent gereen, weet nie wat ons sonder die stoep en stunning blokkies vloer sou gedoen het nie!



the happy couple













Thursday, September 24, 2009

swartriet

heerlike naweek op swartriet saam met die familie
jip, dis weer die feetjie


















Wednesday, September 23, 2009

nicolaas @ 5 maande

Het verlede week my nuwe nikon 50mm 1.8f lens gekry en hier is paar fotos, ek dink hierdie is my favourite lens!