Thursday, October 29, 2009

VERNIET - FREE - GRATIS

Vir die wat oulik genoeg was om my blog uit te snuffel is daar nou 'n verrassing:

I am giving away to 2 x 1 hour shoots - either couples/families!
!TOTALLY FREE!
Just email me: info[@]naturallightphotography.co.za
and remember to put in the subject line: x-mas is coming early
...jy mag dalk net die gelukkige een wees.

Saturday, October 24, 2009

Kalmoesfontein op 'n Vrydag

Die klein speelskooltjie op Kalmoesfontein:









Baba Ana:




handy man Sam:




Thursday, October 22, 2009

Nicolaas 6 maande

Spesiale photoshoot vir die perdjie klere:





Pa, jy is baie snaaks!



Na badtyd





Kikke - Riebeek Kasteel


the coolest auntie ever!











die verlate strate van Riebeek Kasteel






















Thursday, October 8, 2009

Porcelainmountain - Swartland

koringlande oppad na Porcelainmountain


die toekoms is inderdaad groen:



shiraz aan die bot













Friday, October 2, 2009

Anel & Charl - Roodezand (Tulbagh) 26 September













...en hier kom die bruid





sy het 'ja' gese!











Roodezand is 'n pragtige venue, net jammer die reen het ons gekeer om buite fotos te neem








pragtige blomme, ek hou veral van die kombinasie van orgidie en kaktus







die pragtige bruid, Anel













dankie vir Karin van Roodezand, dat ons hul huis se stoep kon gebruik vir die neem van die fotos. dit het omtrent gereen, weet nie wat ons sonder die stoep en stunning blokkies vloer sou gedoen het nie!



the happy couple